Sarah Maaske

Sarah Maaske

Ek gebruik al jare Dr Aucamp se kruie. Dit hou my werklik gesond. Dr Aucamp is ware dokter met hart om se mense te help.
Gaan koop gerus kruie by hom.
Hy hou ‘n hele apteek aan van kruie en help jou ook om die regte kombinasies te gebruik.
Ek gaan vir bloed toetse dan neem ek vir hom die uitslae en hy doktor my gesond.
Ek beveel dr Aucamp baie sterk aan.
Hulle pos ook vir jou as jy ver bly

0

TOP